Die Universiteit van die Vrystaat en Novus Media se Sportster van die Jaar-galageselligheid is Donderdag 9 Oktober by Monte Bello buite Bloemfontein aangebied. Hier is ‘n kykie na die gaste wat die aand bygewoon het en die Vrystaatse sportsterre wat vereer is. Sien in BloemNuus van
16 Oktober wie al die wenners was. Standard Bank is die hoofborg van die geselligheid.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Bloem Express – E-edition 5 November 2025
    Bloem Express E-edition