Sportuitblinkers vereer

Die provinsie se voorste sportsterre was almal byeen toe hulle ’n eerste keer sedert 2019 op die Vrystaatse Sportsterre-geleentheid vereer is. Sportlui, borge en gaste het die glansdinee, aangebied deur Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat



Die provinsie se voorste sportsterre was almal byeen toe hulle ’n eerste keer sedert 2019 op die Vrystaatse Sportsterre-geleentheid vereer is. Sportlui, borge en gaste het die glansdinee, aangebied deur Sentraal24 en die Universiteit van die Vrystaat (UV), op Donderdag 13 Oktober op die Monte Bello-landgoed by Bloemfontein bygewoon. Uitblinkers is vir hul prestasies van die afgelope jaar vereer. Mlungisi Louw het die foto’s geneem.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.